起风了歌词,飞向别人的床,夜空中最亮的星歌词,演员歌词,听我说谢谢你歌词,歌词找歌名,歌词搜索歌曲,歌词大全,LRC歌词下载网 设为首页 加入收藏 网站地图
乐趣鸟歌词网
热搜:

Ek Wil Huil As Dit Reen - Elizma Theron

Ek Wil Huil As Dit Reen 文本歌词

Kan ek jou help verf
Aan die kamers van jou hart
Die besem vat en uitvee,
Al die seerkry en die smart.
Die krake teen die mure,
En die dak wat lek reg maak.
Dan kan my liefde dalk weer intrek,
En 'n rusplek daarvan maak.
Gee my jou hand.
Ek vra jou net wag
Ek wil huil as dit reen
Want dan huil ek nie alleen.
Wil my sere vir die aarde leen
Ek wil huil as dit reen.
Ek wil hui as dit reen
Want dan huil ek nie alleen
Ek glo nog steeds jy is die een.
Ek wil huil as dit reen
Kan jy my hoor bid,
In die aande as jy slaap
My trane vir die hemel pos
Sodat hy oor jou sal waak.
Die reen daar teen jou ruite
Stuur ek sodat jy onthou.
Die grootste bly die liefde,
Jy moet leer om te vertrou.
Gee my jou hand,
Ek vra jou net wag
Ek wil huil as dit reen
Want dan huil ek nie alleen
Wil my sere vir die aarde leen
Ek wil huil as dit reen
Ek wil hui as dit reen,
Want dan huil ek nie alleen
Ek glo nog steeds jy is die een
Ek wil huil as dit reen
Hoor jy my roep,
Waar ek in donkerte soek.
Glo my nou, gee my jou hart
Ek wil huil as dit reen
Want dan huil ek nie alleen
Wil my sere vir die aarde leen
Ek wil huil as dit reen
Ek wil huil as dit reen
Want dan huik ek nie alleen
Ek glo nog steeds jy is die een
Ek wil huil a s dit reen

Ek Wil Huil As Dit Reen LRC歌词


[00:01.632]

[00:05.698] Kan ek jou help verf

[00:07.947] Aan die kamers van jou hart

[00:10.668] Die besem vat en uitvee,

[00:12.929] Al die seerkry en die smart.

[00:15.654] Die krake teen die mure,

[00:17.929] En die dak wat lek reg maak.

[00:20.278] Dan kan my liefde dalk weer intrek,

[00:22.884] En 'n rusplek daarvan maak.

[00:26.946] Gee my jou hand.

[00:31.701] Ek vra jou net wag

[00:35.133]

[00:35.528] Ek wil huil as dit reen

[00:38.706] Want dan huil ek nie alleen.

[00:43.785] Wil my sere vir die aarde leen

[00:50.364] Ek wil huil as dit reen.

[00:54.470]

[00:55.421] Ek wil hui as dit reen

[00:58.813] Want dan huil ek nie alleen

[01:03.807] Ek glo nog steeds jy is die een.

[01:10.447] Ek wil huil as dit reen

[01:13.648]

[01:16.951] Kan jy my hoor bid,

[01:19.469] In die aande as jy slaap

[01:22.060] My trane vir die hemel pos

[01:24.270] Sodat hy oor jou sal waak.

[01:26.827] Die reen daar teen jou ruite

[01:29.176] Stuur ek sodat jy onthou.

[01:31.732] Die grootste bly die liefde,

[01:34.150] Jy moet leer om te vertrou.

[01:38.223] Gee my jou hand,

[01:42.949] Ek vra jou net wag

[01:46.221]

[01:46.784] Ek wil huil as dit reen

[01:50.086] Want dan huil ek nie alleen

[01:55.141] Wil my sere vir die aarde leen

[02:01.639] Ek wil huil as dit reen

[02:04.591]

[02:06.650] Ek wil hui as dit reen,

[02:10.025] Want dan huil ek nie alleen

[02:15.063] Ek glo nog steeds jy is die een

[02:21.635] Ek wil huil as dit reen

[02:24.813]

[02:28.187] Hoor jy my roep,

[02:32.498] Waar ek in donkerte soek.

[02:38.194] Glo my nou, gee my jou hart

[02:45.289]

[02:46.651] Ek wil huil as dit reen

[02:50.067] Want dan huil ek nie alleen

[02:55.125] Wil my sere vir die aarde leen

[03:01.571] Ek wil huil as dit reen

[03:05.379]

[03:06.622] Ek wil huil as dit reen

[03:10.081] Want dan huik ek nie alleen

[03:15.084] Ek glo nog steeds jy is die een

[03:21.653] Ek wil huil a s dit reen

下载【Ek Wil Huil As Dit Reen】的LRC歌词